April 15, 2008

Wat gaan aan met die bosparra?

Jis maters, ek weet darem nou nie wat aangaan daar by Bosparra nie, die outjies update nou al van Saterdag af en net mooi niks gebeur nie? Dis soos die groot nuus wat hulle vir ons gehad het, daai uurglasie is al laaaaaaaankal leeg en het ons al nuwe nuus? Ek kan ook nie help om partykeer te wonder nie, is dit nie dalk Platkuif en Vonkeldoos wat daar kom post onder ander skuilname nie, net om so bietjie opwinding te veroorsaak? Wel as dit hulle, baie goed gedoen, ek is ook al verslaaf aan bosparra en kan nie wag om te sien watse kak hulle volgende gaan aanjaag nie!

Tot volgende keer.

Groete
Poener

4 comments:

Anonymous said...

Ek dink ook so!
Daai Platkuif en Vonkeldoos konkel te lekker!
Ek dink hulle lag hulle gatte af vir ons!!
Ja, ek is ook nou 'n Bosparra addict!

Hallo ek is .......... en so aan.

Van daai nuus in Aus en die boot en so aan kom ook net mooi niks!

alta said...

Hey,hey, en wragtig ontdek ek toe ook nou jou site.
Baie nice.

Crys said...

My magtag ek het ook nou gaan kyk of bosparra nog bestaan en sowaar hier is julle

Crys said...

En dit lyk my omtrent almal gesels nog hier