March 27, 2008

Hie's dit nou!

Hallo vriende en nie vriende nie, hier is ou Poener se plekkie waar ons kan kak praat! Die blog is nog onder hewige konstruksie, maar ek hoop om hom een van die dae mooi aan die gang te kry. Los solank 'n paar comments, en as hier bosparras is, baie welkom!

12 comments:

Blixer said...

Hallo Ou Poenertjie! Baie geluk met jou nuwe blog! Hoop ou siekx3 bly hier weg

Poenerhoes said...

Haai Blixer, welkom, dankie, gelukkig kan ek nou kick wie ek wil! Hahahahaha, siestog ek sien die siekx3 is maar gevoelig oor die gesteelde naampie!

Blixer said...

Ja jong- ek wonder wie het dit gesteel? Was dit dalk jy?

Poenerhoes said...

Nee, wat laat jou nou so dink? Hahahahahaha

Blixer said...

Wonder maar net...Sweet justice is al wat ek se!

Poenerhoes said...

Ja nee, bietjie van sy eie medisyne en toe smaak dit nie so lekker nie! Ek het 'n paar ander details van die persoon ook gekry, maar ek wil dit nie post of op die web sit nie, dit kan lelikke nagevloge he, sal hom nog kry!

Blixer said...

Is dit 'n hom of 'n haar? Ek kan nie dink dat ou Bierpens so stupid sal wees om sy eie blog adres te los nie, maar mens weet nooit nie.

Poenerhoes said...

Dis 'n hom, 'n redelike jong hom en nogal baie korrespondensie met onse bierpens, karolus en natuulik ook Botha, wat so terloops bierpens is! Oops, daar gly my tong nou! Hahahahahaha. Dalk is dit familie van karolus, as jy vang (wink-wink)

Blixer said...

Ek verstaan! Aai as ek nou my vark pakkie aantrek sal daai Karoles ordentlik klippe kak!

Unknown said...

Haai Poener!! Geluk met jou blog! Sal kort-kort hirt inloer. Hi Blixer. Hoop jy donner die ou op wat jou so pla. Vonkiedool.

Unknown said...

Ok. Ek het gou my nick verander. hoop dit lyk nou reg.

Unknown said...

Dis beter. Ok. Soos ek gese het, ek sal kort-kort hier inloer. Ek sien dat Fokk op Bosparra ook Bierpens se link het. Kan mense so stupid wees? Ons gesels weer.